Ek is 'n Blanke, Afrikaanssprekende man, 49 jaar oud, 1.8m lank, atleties gebou, aantreklik, bruin hare en oë, nagraadse kwalifikasies, woonagtig in Pretoria, rook of drink glad nie; baie lief vir die LEWE, wêreld, kinders en diere; stel belang in die paganisme en die esoteriese, wil baie graag my sielemaat ontmoet sodat ons saam deur tantriese seks ons kundalini-kragte kan opwek ten einde Nirvana te ervaar.
Ideal match description:
Ek wil graag 'n Blanke, Afrikaanssprekende dame ontmoet, tussen 30 en 35 jaar oud, 1.7 tot 1.75m lank, aantreklik, ligte hare en oë, akademiese kwalifikasie, verkieslik woonagtig in Pretoria, mag nie rook of drink nie, moet lief wees vir kinders en diere, moet in die paganisme en/of die esoteriese belang stel, moet belang stel in tantriese seks sodat ons saam ons kundalini-kragte kan opwek ten einde Nirvana te ervaar; sy kan enige godsdiensbeskouing hê of selfs geen godsdiensbeskouing nie, net solank sy nie Christelik is nie.
Ek sal egter wel enige persoon se e-pos beantwoord.
WARNING!!!
Some of the women profiles you see here might be scams to collect money.
REMEMBER, women who is really interested in you will never ask for money.
Be careful, don`t send the money to anybody!